Gemeenskap Skool P/K Setlagole 8658 23 april 1984Heil die leser, Baie dankie aan u.Ek het van ons sendeling Mnr. J. Commelin 'n geskenk van Boeke ontvang. Hy se dit kom van die Gereformeerde Gemeente Jeugbond.Die Boeke het net in die regte tyd my bereik, die tyd waarin ...