Gereformeerde Gemeente Jeugbond
Gemeenskap Skool P/K Setlagole 8658 23 april 1984
Heil die leser,
Baie dankie aan u.
Ek het van ons sendeling Mnr. J. Commelin 'n geskenk van Boeke ontvang. Hy se dit kom van die Gereformeerde Gemeente Jeugbond.
Die Boeke het net in die regte tyd my bereik, die tyd waarin ons lewc ons nodig Goddienstige Boeke, en ek hoop dat die boeke sal my baie help in die studeering van die Bybel en verkondiging van die evangelie. Baie Dankie! mag God u seën.
Die Uwe,
Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt
voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen,
vragen, informatie: contact.
Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing.
Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this
database. Terms of use.
Bekijk de hele uitgave van vrijdag 26 oktober 1984
Daniel | 32 Pagina's