Op 8 augustus 1997 het die vrouevereniging 'Rut' sy 25e bestaansjaar gevier. Ons het saam met belangstellendes, waaronder enkele stigterslede, bymekaar gekom in die saai van die kerk in Randburg.Mevr. L. Zwemstra, die presidente, het die welkomswoord waargeneem. Ouderling M. Boer het geluk ...