Op haar boesem sielontrowe, teder in die dood gevou, Lê die ou hande al van swaarkrij bruin, vereelt, en rimplig nou, Wat geswoeg het vir mij, in die jare verbij: Die ou hande van mij Moeder.Mooier al die poppehandjies, wat de wêreld so benij, Sagter ook, deur moederliefde, sag gemaak, soo ...