Die jaar word rijp in goue okkerblare, in wingerd wat verbruin, en witter lug wat daglank van die nuwe wind en klare son deurspoel word; elke blom word vrug, tot selfs die traagsten; en die eerste blare val so stilweg in die rook-vaal bos en laan dat die takke van die lang populiere al teen elke ...