JBGG cookies

Voor optimale prestaties van de website gebruiken wij cookies. Overeenstemmig met de EU GDPR kunt u kiezen welke cookies u wilt toestaan.

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies

Noodzakelijke en wettelijk toegestane cookies zijn verplicht om de basisfunctionaliteit van JBGG te kunnen gebruiken.

Optionele cookies

Onderstaande cookies zijn optioneel, maar verbeteren uw ervaring van JBGG.

Bekijk het origineel

JAAR- VERGADERING IN ZUID AFRIKA

Bekijk het origineel

+ Meer informatie

JAAR- VERGADERING IN ZUID AFRIKA

4 minuten leestijd

Het is niet onze gewoonte een vereniginsgsverslag van een jaarvergadering op te nemen in ons jeugdblad, maar dit verslag van de Zuid-Afrikaanse vereniging willen we bij wijze van uitzondering plaatsen. Verslag van die eerste jaarvergaderingvan die Jeugvereniging „JOSUA" wat gehou is op saterdag 3 november '73.

Die voorsitter A. van Heil het die vergadering geopen deur te laat sing Psalm 103 : 1 en het ook Psalm 103 gekies om te lees waarna hij 'n gebed gedoen het. Hij het die 37 aanwesige lede, as ook al die belangstellendes en en hulle wat genooi was 'n baye hartelijk welkom laat hoor.

'n Bijsonder woord van welkom het hij gerig tot Ds. K. de Gier die namens die Deputaatskap van Buitelandse kerke as konsulent van die gemeente Randburg bij ons is orn gedurende 3 Sondae die ambtelik werk te volbring.

Ook die kerkraad en afgevaardigde van die vrouevereniging „Rut" wat genooi was het 'n hartelijk welkom ontvang. Met die wens dat ons die weldade des I-Ieeren die sal vergeet nie het die voorsitter die vergadering as vir geopen beskou.

Na al hierdie gewone punte van die agenda is die geleendheid gegee om felistaties over te bring. As eerste het Ds. de Gier die vereniging Gods seen gewens en met blydskap te kennen gegee dat in hierdie jonge emigrante gemeente, die drie jaar terug geinstitueerd is, al so'n groei waar te neem is, dat nou 'n vereniging vir die jeug Werklikheid geword het.

Namers die Kerkraad het ouerling A. Meyer gepraat en gewijs op die enige noodsaaklikheid. Die woorde van hom het die jeug baye gewaardeer. Mevrouw Hulsman-Scherpenzeel het as presidente van die vrouevereniging „Rut" die seeën des Heere toegewens in enkele woorde en die bewaring laat toe sing met Psalm 121 : 4 en 5. Meneer Dunsbergen het as laatste namens die ouers die blydskap te kenne

gegee dat hierdie gemeente 'n jeugvereniging hé. Na al hierdie wense het die jeug gebid af die Heere Self die seeën wil gee wat hulle gedcen het om te sing die laatste vers van hul verenigings lied:

Wil dan U rijke seeën skenk. op al ons doen en la-aa-te. Dat ons nie links of regs gaan swenk Maar hou ons bij die ba-aa-ke En sterk ons deur die Woord. Deur ons steeds aange'noor 't Keer nimmer ledig weer gee ons „Die Lewe" Heer Doe na U wel be-ha-aa-e.

Hierdie lied is gesing op die wijsie van die Hollandse lied , , Een vaste burg". Dan het drie seuns een gedig laat oor.

Na die pauze het ons weer aangegaan en één van die dogters het 'n onderwerp gehou over die profeet Jona.

Die bespreking van die onderwerp is deur die voorsitter atgesluit waar hij gewijs het op die groot geluk wat Jona besit het.

Een andere dogter het 'n gedig gelees over die Dowe Toon.

Aan die rondvra wat gehou is, het verskillende persone deelgeneem. Uit die belangstellendes het die vra gekom of die J.V. aangesluit is by die Bond vir jeugverenigings in Holland.

Die voorsitter het uitgelé dat die vereniging daar gewoon lid van is wat wel verskil met die vrouevereniging. Hulle is bysonder lid van de bond of liewers meelewend lid.

Die bestuur van die J.V. verwag nie dat hulle reiskoste vergoed word nie as ons met 2 personen die Bondsdag sal besoek, hoewel daar nie beswaar teen gemaak sal word nie, as dat wel die geval sal wees.

Ds. de Gier het die vergadering gesluit deur 'n stukkie uit die storie van Melangton te vertel en ook van Luther wat baye verskillende mense het gewees maar rond die Waarheid was hulle éen, daar het hulle mekaar partij keer gevind.

Na dat ons ps. 105 : 3 gesing het is deur cls. de Gier met dankgebed gesluit. Almal het 't geniet.

Deze tekst is geautomatiseerd gemaakt en kan nog fouten bevatten. Digibron werkt voortdurend aan correctie. Klik voor het origineel door naar de pdf. Voor opmerkingen, vragen, informatie: contact.

Op Digibron -en alle daarin opgenomen content- is het databankrecht van toepassing. Gebruiksvoorwaarden. Data protection law applies to Digibron and the content of this database. Terms of use.

Bekijk de hele uitgave van vrijdag 4 januari 1974

Daniel | 21 Pagina's

JAAR- VERGADERING IN ZUID AFRIKA

Bekijk de hele uitgave van vrijdag 4 januari 1974

Daniel | 21 Pagina's